Ané de Waal, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Dirkie Uys, is lid van die SA Skole se o.19-tennisspan wat die skoolvakansie na Londen getoer het. Die span het by Bisham Abbey teen ’n span van die Lawn Tennis Association se junior akademie gespeel. Die groep was ook by die Wimbledon-toernooi.Foto: Stephen Keet Fotografie


Ané was ook op Wimbledon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 November 2025
    Weslander E-Edition – 27 November 2025

Gift this article